southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

1992 SPRITE SUPER SPORT IN SUPER CONDITION in Mosselbaai, Western Cape for sale

1992 SPRITE SUPER SPORT IN SUPER CONDITION
1992 SPRITE SUPER SPORT IN SUPER CONDITION
1992 SPRITE SUPER SPORT IN SUPER CONDITION
1992 SPRITE SUPER SPORT IN SUPER CONDITION

1992 SPRITE SUPERSPORT IN SUPER ORIGENAL CONDITION. Yskas/vrieskas werk met Gas Elektries en krag baie goeie toestand. Mikrogolf nuut. Opwas en gasstofie in Karavaan soos nuut. Drank kabinet fluweel en houers vir borde beker koppies origanal. Baie kaste. 2 dubbel beddens. Dakseil baie goed. 4 nuwe Gabriel Dak shocks Junie 2014 geinstalleer. 2 grondseile. Vol tent. Rally tent wat kan aan rits aan voorkant van die voltent. Add a Room. Origanal gordyntjies wat net vashaak aan Vol tent. Spaar wiel.Toue, stormstraps, penne, en Origanal pompie vir die wasbok nog ingesluit. Nuwe Bande. Nuwe lisensie uitgeneem op 29 Mei 2014 so 3 maande na dit hoef hy nie weer gelisensier te word nie so Hurry up....

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Western Cape